Jy's nie 'n toeris nie, maar avonturier!

ONS…
  • gee om
  • is gasvry
  • is hulpvaardig
  • is baie bevoegd

OPKOMENDE TOERE

GEWILDSTE TOERE

buiteland

Namibië

‘n Onvergeetlike toer wat bekoor met die skoonheid van eenvoud. Hoogtepunte sluit in Heroes Acre in Windhoek, Goanikontes, die Maanlandskap, die bekende Welwitchia-oerplant en Duin 7 in die omgeweing van Swakopmund.

MEER INLIGTING »
binneland

Namakwaland & Weskus Blomme

Augustusmaand verander hierdie streek in ‘n blommeparadys. Oppad daarheen ervaar ons die skouspel van die Augrabieswaterval en Pella se kerkie. In ‘n goeie jaar kan ons reeds vanaf Pofadder die wonder van Namakwaland se blomme begin ervaar.

MEER INLIGTING »

Sien nuus en waar ons onlangs was op Facebook.